Augsburg Landbou Gimnasium, Clanwilliam 

School
Sport

Augsburg Landbou Gimnasium met uitmuntende fisiese geriewe, benut deur goed gekwalifiseerde en toegewyde personeellede waar akademiese vordering hoe voorkeur geniet. Dit word aangevul deur ‘n sinvolle buitemuurse program wat strek vanaf die kultureel-geestelike tot sportbeoefening op verskeie vlakke. In die beste tradisie van die eg plattelandse behoudenheid, word die onderrig verstrek deur vernuwende metodes, tegnieke en hulpmiddele waardeur die leerlinge in staat gestel word om reg te laat geskied aan ons leuse, naamlik BODEMVAS.

Contact Us

Augsburg Landbou Gimnasium
Telephone: 027 482 2120

Contact A van Wyk
Mobile:
E-mail: avanwyk@augsburg.wcape.school.za
GPS:

www.augsburggim.co.za

CW Augsburg Landbou Gimnasium 1 | clanwilliam.co.za
CW Augsburg Landbou Gimnasium 2 | clanwilliam.co.za
CW Augsburg Landbou Gimnasium 3 | clanwilliam.co.za
CW Augsburg Landbou Gimnasium 4 | clanwilliam.co.za

Contact Us

Get in touch with us on any of the details below.

Tourism Bureau - Main Road

Clanwilliam

8135

Fill out the form below with your details to send us an email directly.